Kuier

TV HAAR tuiste

Die 21-jarige Chelsea Thomas van Kraaifontein in die noordelike voorstede van Kaapstad se warm persoonlikheid is soos ’n vars briesie op ’n vuurwarm somersdag.Wanneer ’n mens met haar gesels, voel dit asof jy met ’n ou vriendin van jou gesels - gemaklik en lekker.

TV-liefhebbers het vir Chelsea leer ken as die onskuldige, teruggetrokke en stil Angelique Galant in kykNET&kie se telenovela, Arendsvlei. Dit is egter wanneer jy met Chelsea gesels dat jy besef sy is presies die teenoorgestelde van dié karakter. Tog moetChelsea erken: “As ’n 16-jarige tiener was ook ek skamerig, maar ek het my kuns gehad wat my ’n platform gegee het om myself uitte druk.”

Sy lag voor sy vertel dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related