Huisgenoot

‘TOE VAL LIG’ SE HELING

DIE keerpunt was die afgelope Desember toe sy psigiater hom vir die evaluasie sien wat hy elke drie maande moet ondergaan. En dié keer was sy hoogs ingenome met haar pasiënt se vordering.

Dit gaan nou so goed met jou, ek gaan jou dosis antidepressante verminder, hoor Anton Pieterse (46) by die dokter wat nou al so lank na sy geestesgesondheid omsien. Boonop hoef hy haar voortaan net elke ses maande te sien.

Dan wil sy weet: Wat het dan gebeur? En Anton antwoord: “ ’n Paar dinge het gebeur, en dit het my lewe verander.”

Vandag onthou Anton, wat op Mokopane in Limpopo woon, daardie gesprek met sy psigiater met tevredenheid. Maar sy lewensreis tot daar was ’n lang en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related