Weg!

NOORD-KAAP

Vir meer inligting oor die Kgalagadi, insluitend die Botswana-kant van die park, bestel die nuweWeg Kalahari(R112) deur ’n e-pos na 🖰 yumna.tofey@media24. com te stuur.

MOKALA-NASIONALE PARK– sien bl. 24.

 |AI-|AIS/RICHTERSVELD-OORGRENSPARK sien bl.56.

KGALAGADI-OORGRENSPARK

Die Kalahari is ’n magiese plek: rooi duine, kameeldoringbome, die brul van ’n swartmaanhaar in die donker… Hierdie droë park strek oor die grens tussen Suid-Afrika en Botswana en voel wild en ongerep.

DOEN DÍT Jy kan die park in jou eie voertuig verken, maar bespreek ten minste een begeleide wildrit op jou besoek. Die hoofkampe bied soms wildritte in die oggend of laatmiddag aan. Doen navraag by die ontvangskantoor. Gaan op ’n aandrit as jy graag die park se nagbewoners (uile, silwervosse…) wil sien. R358,55p.p.

Bewaringstarief R104p.p.; R52 per kind 2-11 jaar; gratis met ’n Wild Card.

Die drie hoofkampe – Twee Rivieren, Mata-Mata en Nossob – het swembaddens, vulstasies en winkels. Kamp is R400 met krag; R335 sonder krag vir 2 mense, plus R100p.p.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related