Huisgenoot

EK WIL MENSE SE LEWE VERANDER

WANNEER hy hier agter die kospotte inskuif, is hy op sy gelukkigste. Natuurlik ook op ander plekke – agter enige pot of pan voel hy immers tuis – maar veral hier. Want die televisiesjef en kosredakteur Herman Lensing se kombuis is die hart van sy huis, die spil waarom alles draai.

En hier, tussen die rits kookboeke, helderkleurige potte en bloedrooi kombuistoestelle wat oral uitgestal is, word uitbundig gelag, trane gestort, behoorlik gekuier, en kos gemaak, natuurlik!

Sy huis in die Kaapse voorstad Welgemoed is juis rondom hierdie vertrek ontwerp, en wanneer familie en vriende kom kuier, sit hulle selde om die lang houttafel in die eetkamer en dikwels eerder in die kombuis.

“Ek het die lewe deur my ma se voorskoot leer ken,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related