TV Plus Afrikaans

Kreatiewe perfeksionis

Minki

Seisoen 13 VIA (*147) Maandae 17:30 (begin 10 Oktober)

Herman Lensing, meesterkok en kosredakteur van die tydskrif Sarie asook Sarie Kos, het die afgelope ses seisoene ’n instelling op die gespreksprogram Minki geword. In die nuutste seisoen dis hy weer van sy smullekker geregte op, gesels oor wêreldwye kosneigings, en in ’n nuwe insetsel kuier diereliefhebbers en hul troeteldiere by sy huis. Kook, bak en brou is nie Herman se enigste passies nie. Hy is ’n groot aanhanger van die sangeres Cher, spog met ’n reuse-versameling borsspelde, is lief vir diere en reis graag.

GROOT HART VIR DIERE

Elke seisoen van Minki is net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related