Kuier

TEISTERING BLY TABOE

Dit laat Lee-Ann Philander* (56) van Somerset-Wes in die Kaap se bloed sommer kook as sy terugdink aan die vernedering waaraan sy onderwerp is toe sy tydelik as huiswerker by iemand uitgehelp het.

Sy het ingestem om daaroor te praat op voorwaarde dat haar regte naam nie genoem word nie omdat sy nog gereeld die betrokke persoon raakloop en alte goed weet hoe bitsig sy kan raak.

Lee-Ann werk al jare lank drie dae per week in die noordelike voorstede van Kaapstad vir dieselfde gesin.“Op ’n dag het die buurvrou mooi kom vra of ek die volgende dag by haar kan uithelp omdat haar domestic geloop het. Dit was kort voor Kersfees, en ek het ja gesê omdat ek met die ekstra geldjies ’n paar gate kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related