Kuier

GIFAPPEL IN DIE WERKPLEK

Vanjaar vier ons 30 jaar van demokrasie en as ‘n land spog ons met van die beste grondwette ter wêreld, een waarin almal se menseregte beskerm word. Maar in sommige werkplekke is dit veral jou reg tot waardigheid en om nie teen gediskrimineer te word nie, waarop daar inbraak gemaak word.

Vra maar vir Anne Jordaan* (29) van die Oos-Kaap wat verlede jaar nog by haar voormalige baas moes hoor: “Wil jy hier werk? Het jy die werk nodig? Dis hoekom ek nie saam met ‘h**nots’ kan werk nie!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related