Kuier

Vier saam MET FAMILIE

SKAAPBOUD

Genoeg vir 10 – 12

BESTANDDELE

1 groot skaapboud (sowat 3 kg)
8 klein knoffelhuisies, geskil
Sout en varsgemaalde swartpeper
60 ml kookolie
4 uie, geskil en in kwarte gesny
1 takkie vars roosmaryn (opsioneel)
3 wortels, geskil en gehalveer
15 ml meel

METODE

Gebruik ’n skerp mes en maak agt snye van 2 cm diep op verskillende plekke in die vleisstuk. Druk ’n afgeskilde knoffelhuisie in elke opening. Geur die skaapboud met baie sout en varsgemaalde swartpeper. Verhit die olie in ’n baie groot kastrol tot baie warm en braai die skaapboud alkant goed bruin saam met die uie, roosmaryn en wortels (dit sal ongeveer 10 – 15 minute duur). Hoe bruiner alles braai hoe beter – dit sorg vir ’n diep, ryk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related