Huisgenoot

KLITSCHKO’S: IN DIE KRYT VIR ONS LANDGENOTE

BOKS is nie vir sissies nie. En niemand wat al teen Wladimir en Vitali Klitschko deur die toue geklim het, sal dit waag om hulle so te noem nie.

Dié Oekraïense broers is albei voormalige wêreldbokskampioene en hulle het destyds ook Suid-Afrikaanse boksers laat bewe.

Maar die afgelope tyd veg die gespierde broers nes hul landgenote om hul lewe teen ’n Russiese oormag. Dis ’n geveg sonder handskoene of skeidsregters teen ’n vyand wat alle reëls minag.

Vanuit die stad Boetsja deel Wladimir Klitschko ontstellende beelde van ’n plein besaai met die lyke van inwoners wat na bewering koelbloedig deur die Russe afgemaai is.

“Wat hier gebeur het, gebeur oral in Oekraïne. Dit is nie militêre teikens dié nie,” twiet hy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related