ONS LESERS Vertel …
Apr 08, 2022
2 minutes
– JOSHWIN SAMPSON
Die wêreld is in chaos gedompel en mense trek swaar sedert die aanvang van die pandemie, nogtans is daar mense wat selfsugtig voortploeter. Maar as jy met antie Isabel Bailey (58) van Grabouw in die Wes-Kaap gesels, besef jy dis daar is wel nog mense soos sy wie se ubuntu-gees in hul gemeenskap floreer.
As jy vir antie Isabel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days