Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 LAUREN DICKASON PLEIT ONSKULDIG

Die dokter se regsverteenwoordiger het namens haar onskuldig gepleit op aanklagte dat sy haar drie dogters in Nieu-Seeland vermoor het

Mense wat geen kennis van geestesgesondheid het nie, kan stilbly. Tel ’n boek oor die onderwerp op en lees. En bid dat, indien geestesteuring oor jul familie se pad kom, mense meer empatie sal toon.

QUEEN JAE

As sy wel skuldig is, ongeag die rede, moet sy boet. Om haar jammer te kry gaan nie haar kinders terugbring nie. Wag tot jul eie kinders iets oorkom, dan gesels ons weer. Dis onskuldige kinders wat ook ’n lewe gehad het.

SORETHA

Niemand van ons kan God speel nie. Die oordeel kom slegs vir Hom toe. So kom ons bid eerder vir mekaar. Ons almal het gebed nodig, want die duiwel loop heeltyd rond en kyk wie hy volgende kan verslind.

NAOMI

Niemand weet wat rêrig gebeur het nie, hoe sy gevoel het, waardeur sy is nie. Om vinger te wys

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related