Landbouweekblad

Briewe

BOSSIEDAE HELP MET ‘RATVERWISSELING’

Landbouweekblad en Eerste Nasionale Bank het in Maart drie bossiedae by onderskeidelik Graaff-Reinet, Willow-more en Steytlerville gehou. Hier is boere en ander landboumense se terugvoer.

HANNES HORN, Steytlerville, skryf: Baie dankie aan die span van Landbouweekblad en die borg, Eerste Nasionale Bank, vir die dag by ons op Steytlerville. Ons het dit geniet en het die insiggewende praatjies nodig gehad. Ons verstaan die nuwe rigting wat ons studiegroep moet inslaan.

Ons het deur die droogte baie hulp van fantastiese mense ontvang – hoofsaaklik individue, maar ook besighede – maar dit gaan gebeur dat ons ná die droogte gelos gaan word. Daar is kos op die veld, maar dit het nie geld gereën nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related