Huisgenoot

NET REG VIR JOU NEK

OF ONS kyk wat die jongste nuus is, boodskappe stuur of gou Solitaire speel, ons selfone kan maklik ’n pyn in die nek word – letterlik. Wanneer jy jou nek vooroor buig om na die foon se skerm te kyk, verhoog jy die druk daarop. Benewens ’n stywe en seer nek, kan te veel blootstelling aan tegnologie jou vel ook vinniger laat verouder (meer hieroor later).

Gelukkig is daar maniere om die spanning te verlig sonder dat jy jou elektroniese toestelle hoef prys te gee. Boonop kan jou nekmassering ook as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related