TV Plus Afrikaans

Verdiende loon

Dit het die afgelope paar maande gelyk asof daar geen keer is aan die uitgeslape Amanda (Natasja Jacobs) en haar bondgenoot en minnaar, Matt (Sean Brebnor), se wraakplanne nie. Matt se doppie is intussen geklink nadat hy op aanklag van bedrog en afpersing in hegtenis geneem is. Maar nou is die wiel besig om ook vir die hoofskakelbeampte van die Stryders te draai – en sy moet haar wonde stoksielalleen lek.

DESPERAATHEID

Amanda het twee weke terug probeer om haar (Johan Scholtz), met vertroulike inligting vir geld af te pers. Nadat sy op (Claudia Jones) se kletsprogram oor haar mislukte verhoudings met Matt en die voormalige HUB van die Stryders, (Pierre Breytenbach), gesels het om die publiek se simpatie te wek, het die teenoorgestelde gebeur: Kykers het nie ’n goeie woord vir Amanda gehad nie. “Amanda het eensaam en verstote gevoel, en toe besluit sy om haarself dieselfde aand te beseer sodat dit lyk asof sy aangerand is,” vertel Natasja.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related