TV Plus Afrikaans

Tannie Maria se Sondagaandhappie

Welkom in Tannie Maria se kombuis in die Karoo, waar sy ’n versnapering vir jou berei het. Dit bevat die geur van die beste plaaslike toneelspeltalent, en ’n gesonde skeut moordraaisel met tikkies komedie en romanse. En dit word as ’n Sondagaandgenot voorgesit op M-Net (*101).

Met só ’n heerlike kombinasie, het ons Tannie Maria Purvis self, die aktrise Maria Doyle Kennedy, mooi gevra vir ’n voorsmakie van wat om te verwag, en ’n paar-reeks se geheime bestanddele . . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related