Bruilof uitgestel
Apr 01, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Dinge tussen Danni (Vashti en haar verloofde (Gantane Kusch) is bittersoet, want al is hulle in die wolke oor hul onlangse verlowing, gaan haar pa Simon (Elton Landrew) vinnig agteruit nadat hy met motorneuronsiekte gediagnoseer is. Hy doen alles in sy vermoë om die agteruitgang vir sy dogter weg te steek terwyl sy haar droomtroue beplan. “Danni wil so graag opgewonde wees oor haar en Siya se groot dag wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days