Genadedood
Apr 14, 2022
2 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
“Simon voel soos ’n hond,” sê die akteur Elton Landrew oor sy karakter ná sy dogter Danni (Vashti Prins) onlangs haar troudag minute voor sy kansel toe sou stap, gekanselleer het. “Simon het beheer oor sy blaas verloor en wou nie meer na die troue gaan nie, want hy wou haar nie op haar groot dag verneder nie,” sê Elton. “Dis ook nie hoe hy wou hê sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days