Terwyl jy besig is . . .
Apr 01, 2022
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
Die lekker ding van TV kyk, is jy hoef nie altyd vasgenael voor die skerm te sit en elke liewe klein detail in te neem om ’n reeks te volg nie. Inteendeel, die stroomdiens Showmax het ’n hele klomp inhoud wat jy op die agtergrond kan laat speel terwyl jy jou take verrig, van koskook tot skoonmaak, en selfs e-pos tik en WhatsAppboodskappe stuur . . .
BROOKLYN NINE-NINE
Speurder Jake Peralta is die smeulendste polisieman in Brooklyn. Hy’s ook die leier van die bontspul uitspattige karakters in sy kantoor wat nietemin altyd hul man kry. Van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days