Huisgenoot

Die ryk baas

NATASHA sit terug in die stoel en kyk na die grimering wat voor haar op die spieëlkas uitgesprei lê. Wanneer jou kinders jonk is, leer jy baie vinnig hoe om binne vyf minute van ’n “ek-is-nie-’n-oggendmensnie” tot “ek-gryp-die-dag-aan”-vrou te transformeer.

Swart maskara, oogskadupalet in skakerings van pienk en bruin, donkerbruin wenkbroupotlood, ligplienk blos en drie lipstiffies in skakerings van ligpienk tot appelrooi.

Sy laat die sagte wit hoteljapon van haar skouers gly en spuit parfuum in haar nek, die holtes van haar arms en aan haar polse. Haar oë gaan toe en sy asem die note van patsjoelie en freesia in. Giorgio Armani Sì sal haar van nou af altyd herinner aan die malende Oxford Street in Londen waar sy die meeste van haar dag deurgebring het. Sy hoor nou nog die mallemeule van geluide, ’n kakofonie van verskillende tale, mense jonk en oud en ’n middeljarige man wat op een hoek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related Books & Audiobooks