Huisgenoot

GESOEK: ’N KUIERVROU

WANNEER hy saans ná ’n bedrywige dag op die plaas hier op die stoep kom sit met Abbey die skaaphond en Jessie die Jack Russell by sy voete, kan hy ordentlik ontspan. Dan kyk Johan Lombard graag van hier af hoe die son oor die Vrystaatse vlaktes sak terwyl hy iets op die Weber braai.

Ja-nee, hy gee nie om om so af en toe alleen te wees nie, sê Johan (29) vandag, maar darem nie élke aand nie.

Vir ’n kuiermens wat hou van mense om hom werk die stil plaashuis elke aand nie meer nie; daarom het dié saai-en.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s

Related Books & Audiobooks