TV Plus Afrikaans

Familiebande

In ’n wêreld waarin kinders en tieners soms bang is om al hul probleme met hul ouers te bespreek, is Uys (Daniel Coetzee) en sy pa, Werner (Zak Hendrikz), die teenoorgestelde. Hulle is so na aan mekaar, hulle is soos beste vriende. Terwyl sommige ouers hul kinders in ’n rigting druk omdat hulle eintlik net die beste vir hulle wil hê of wil hê die kinders moenie hul eie foute herhaal nie, los Werner Uys om sy gang te gaan sodat Uys nie bang is om sy vrese oor sy toekoms met sy pa te deel nie.

“Uys en sy pa se verhouding is baie goed. Dit is regtig amper soos vriende wat saam kwaad kan aanjaag en mense strepe kan trek. Werner stel werklik belang in Uys se lewe en sy stokperdjies,” sê Daniel. “En op ’n dieper vlak het Uys geweldig baie respek vir sy pa. Hy (Ray Neo Buso) onlangs deur een van Uys se vriende aangeval is, was Werner die eerste persoon met wie Uys daaroor gepraat het.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related