Weg! Platteland

Ontmoet die kliënte

Ansie de Beer

Eienaar en stigter van Melodramatic Craft Gin

Ansie het drama geswot by Tukkies en besit haar eie dramaskool in Centurion. Oor ’n naam vir haar boetiekjenewerbesigheid het sy dus nie haar kop gebreek nie: Melodramatic en die reklamelyn “Passion and drama in every bottle” was ’n vanselfsprekende dog baie gepaste keuse.

“Ek is ’n baie kreatiewe mens en het in ’n stadium

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related