Die mens en sy perde
There is something about the outside of a horse that is good for the inside of a man,” het Winston Churchill op ’n keer gesê – en ’n mens moet toegee selfs die mees perfekte landelike toneeltjie lyk maar verlep sonder ’n grasieuse perd of drie wat in die agtergrond wei.
Hulle kenmerkende reuk – iets tussen plattelandse stof, sweet en soet hooi – is erg bedwelmend, en dan is daar die lieflike geluide wat hulle maak: wanneer hulle vars gras of hooi afknibbel en kou; die sagte proes as hulle ontspan en jou in hulle ruimte toelaat; ’n snoet wat saggies snuif en sê jy mag maar met jou hand oor my sterk skouers streel.
Mense en perdse se paadjies het al meer as 5 000 jaar gelede gekruis. Deur die eeue het perde vir boere landerye omgeploeg, as vervoermiddel gedien en diens gedoen in die kavallerie van krygsmagte. Hulle vorm vandag nog deel van die sport- en vermaakbedryf, maar word ook toenemend gebruik in perdeterapie, ’n relatiewe nuwe studieveld wat in Engels equine-assisted therapy genoem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days