Só kan beesbedryf honderde miljoene aan voer bespaar
Mar 04, 2022
3 minutes
M.N. FERREIRA en J. HENDRIKS
FOTO: VERSKAF
Die volhoubare produksie van beesvleis bly ’n veelbesproke onderwerp. Omdat produksiekoste styg en natuurlike hulpbronne onder druk is, moet meer vleis op die beskikbare landbougrond geproduseer word.
Die prys van veevoer styg en is reeds 55-70% van die produksiekoste. As beeste se voerdoeltreffendheid gemeet word, kan dit boere in staat stel om hul produktiwiteit te verbeter sonder om produksiekoste te verhoog. Dit beteken groter wins.
Volgens Amerikaanse proewe laat ’n verbetering van 10% in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days