Huisgenoot

Dis net karaoke

SJOE, nou is ek dors.”

Celine kyk hoe haar niggie op die stoel oorkant haar neerval. Die mense in die karaokekroeg klap steeds hande oor haar weergawe van Lizzo se “Truth Hurts”.

“Nou’s dit jou kans,” draai haar suster, Kara, na haar toe.

Celine tel woordeloos haar sap op – geen drank vir haar nie, dankie – en gee voor sy het nie Kara se opdrag gehoor nie. Haar suster behoort dit al gewoond te wees. Celine ignoreer nou al drie en ’n half maande Kara se probeerslae om haar aan die sing te kry. Daardie hoop het stukkie vir stukkie gesterf toe sy nie meer haar eie stem kon herken nie.

“Julle is ’n tafel met talent,” groet ’n drinkebroer, bier in die hand.

“Ja, ons familie het nogal musiekgene,” spog haar niggie, Naija, en knipoog vir die man.

“Nou wanneer is dit jou beurt?” draai drinkebroer se aandag na haar.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related