Huisgenoot

KLAWER SEKLAD

WANNEER ’n mens in die drankwinkel op die dorpie in Namakwaland instap, sien jy hom agter plexiglas by die kasregister sit – ’n jong blonde man met ’n laphoed op sy kop.

Die vraag betrap hom onkant.

Hy kyk verbaas op. Ja, antwoord hy dan, hy ís Daniel Smit se seun; die seun van die man wat op die naburige dorp, Klawer, in hegtenis geneem is op aanklag van ’n moord so koelbloedig en grusaam dat dit koue rillings deur die land gestuur het.

Die slagoffer was die 13-jarige Jerobejin van Wyk, ’n honger seuntjie wat mango’s uit Smit se tuin wou vat en met sy lewe daarvoor geboet het.

Die aanklag teen sy pa is verskriklik: Smit het die tenger Jerobejin na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related