Huisgenoot

PRAGTIG OP – 40 SONDER DERICK

‘EK IS NOU OP DIE OUDERDOM WAAR EK GAAN DOEN NET WAT MY GELUKKIG MAAK’

VIR ’n slag is dit nie die sangeres wat die singwerk doen nie. Vanaand staan Nádine en luister hoe die gaste vir háár die verjaardagliedjie sing. “Moet net nie nou begin sing: Kinders by dosyne nie!” keer sy laggend toe hulle klaar is.

In ’n swart minirok met blinkertjies en hoë stewels lyk Nádine op 40 nog net so fiks en viets soos aanhangers haar deur die dekades op die verhoog leer ken het.

“Welkom by my 197ste verjaardag,” spot sy toe sy die sowat 20 gaste verwelkom wat die mylpaalverjaardag saam met haar by die spogrestaurant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related