SARIE

Outisties AGTER MY MASKER

Wendy Bowley is twee jaar terug met outisme gediagnoseer – en op 44 kon sy met nuwe begrip na haar stamperige lewenspad terugkyk. “ ’n Bittersoet tsoenami,” is hoe sy haar emosies ná die diagnose beskryf. “Dit was ’n skok, ek het dit nie verwag nie. My seun, Benjamin [nou 11], is op vier met outismespektrum-steuring [OSS] gediagnoseer. Ek kon met baie van sy dinge identifiseer, het dikwels gesê daar is ooreenkomste tussen ons. Maar dat ook ek op die outismespektrum is, nee! Die diagnose was pynlik, ek het gerou . . .

“Tog het so baie dinge skielik sin gemaak. In sosiale situasies is my angsvlakke dikwels hemelhoog. Jy kan dalk dink ek het baie selfvertroue. Maar aan my binnekant bevraagteken ek al my woorde en aksies. Vir lank tot my nadeel. Die vermoë om onsigbaar te wees het my my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related