Huisgenoot

Seerowers

SEEROWERY is duisende jare oud en het verskeie betekenisse in verskillende lande. Dit word algemeen aanvaar dat seerowery ’n rooftog of geweldsmisdaad is deur een skip op ’n ander of op ’n kusdorp met die doel om te steel.

Mense wat by seerowery betrokke is, word seerowers genoem. Seerowers diskrimineer nie wat hul slagoffers betref nie – enige nasionaliteit, ouderdom en geslag kan geteiken word. Wanneer hulle ander skepe of kusdorpe aanval, is dit met die doel om te roof of gevangenes te neem en ’n losprys te eis. Seerowers is internasionale misdadigers aangesien misdade op die oop see buite die jurisdiksie van ’n spesifieke land val. Hulle mag dus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related