Landbouweekblad

’N VERKEERDOM BOIKOT

D IT lyk vir Manie asof die buiteland stadig maar seker tot sy sinne kom ná die heftige oorreaksie op Suid-Afrika se ontdekking van die omikron-stam van die koronavirus.

Dit is nogal ironies dat al wat kamstig Eerstewêreldland is vlugte gekanselleer en laer getrek het teen ’n landjie waar net meer as 2 000 mense met nuwe infeksies aangemeld is, met skaars meer as 20 000 mense in daardie stadium positief.

’n Landjie aan die suidpunt van Afrika waar daar voor elke openbare plek ’n boerepompie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee
Landbouweekblad2 min read
Vrou-alleen Teen Luiperds En Hartwater
V vyf faktore maak boer met Hugenoot-beeste vir Mary Lochner ’n plesier: hul langlewendheid, stapvermoë, kalfgemak, mooi temperament en gehardheid om in ’n ekstensiewe klimaat aan te pas. Mary bedryf haar CTL Hugenoot SA-stoetery op die plaas Doringk
Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die

Related