Huisgenoot

SKONER SKOONHEID

WAT IS SKOON SKOONHEID?

NIE te lank gelede nie was “skoon” skoonheidsprodukte iets wat jy net in gesondheidswinkels en welstandspa’s en op byderwetse boeremarkte gekry het. Deesdae tref jy skoon skoonheidsprodukte oral aan – van die apteek tot in luukse boetieks.

Maar terwyl skoon skoonheid ál gewilder word, het dit ook een van die moeilikste gonswoorde geword om te ontsyfer. Moenie bekommerd wees as jy nog ’n groentjie is nie – hier sit ons uiteen wat dié byderwetse onderwerp alles behels, watter bestanddele jy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related