SARIE

Nuwe REËLS VAN VELSORG

mooi

Velsorg is sonder twyfel die grootste en gewildste kategorie in die skoonheidsbedryf. Innovasie en vooruitgang geskied teen die spoed van lig, en byna daagliks vind jy nuwe produkte op die winkelrakke asook aanlyn wat beloof om harder, beter en vinniger te werk. Dié fokus op velsorg word toegeskryf aan verbruikers wat ál meer ’n goeie velsorgroetine prioritiseer soos wat hulle besef dat ’n gesonde vel een van die vernaamste boustene van gesondwees, mooilyk en goedvoel is. Met al die vooruitgang kom daar ook nuwe riglyne en tegnieke om die impak van jou roetine te maksimaliseer. Ons het dié ses beproef.

DUBBEL SO SKOON

Goeie reiniging bly die eerste stap tot ’n mooi, gesonde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related