Huisgenoot

BEGIN DIE SIKLUS

ONS almal weet hoe belangrik dit is om gereeld te reinig, te bevog en sonskerm aan te smeer. Maar wanneer jy nog produkte begin byvoeg, soos teenverouderingserums en afskilferaars, raak dinge ingewikkeld.

Die probleem is as jy jou velsorg oordoen, kan jy die beskermende buitelaag van jou vel beskadig – en dit kan tot droogheid, rooiheid, irritasie en uitslag lei.

Dit is waar “skin cycling” goed te pas kom. Die gier versprei nou soos ’n veldbrand op sosiale media.

Vele skoonheidsghoeroes en velsorgkenners ondersteun ook die metode en is vol lof vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers