Kuier

MA-WEES BEPAAL NIE JOU WAARDE

aar is vroue wat al van kleins af gedroom het van trou en kinders kry, maar ek was nooit een van hulle nie. Daarom glo ek tot vandag toe die Here het met my kinders vír my besluit, want as dit net van my af gehang het, sou ek steeds net op my loopbaan gefokus gewees het. ’n Man sou ’n bysaak gewees het – as ek liefde vind, vind ek dit, en indien nie, wel, dan is dit nou maar só. Ek sou seker aanhou swot en gewerk en boeke op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
Dit Reën Sonblomme
Dit reën steeds in die Kaap. Nie nat of grys-en-blou nie, maar kaboutergeel. Die spatsels kanola slaan Rika se asem weg. Lente is in die lug. Haar binneste broei. Geel gedagtes. Bloeisels. Blomme. Bye. Brink. Hy kom vandag. Of só het sy gehoor. En va
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
‘N Kop Vir Besigheid
Op social media kan jy dié girl met die pienk outfits en blonde hare nie miskyk nie. Sy is die Kapenaar Kayla Kim Meiring, oftewel Kayla im Kay, en sy trek nie net die aandag aanlyn as'n influencer nie, sy is ook, soos een website haar al beskryf het

Related