Kuier

SIELSK OS MET ERNUSTA JY IS’N BETER MA AS WAT JY DINK

Moederskap was nooit deel van die plan vir my lewe nie. Ek kom van ’n klein plattelandse gemeen-skap in die Wes-Kaap waar geleenthede vir vooruitgang min was. My fokus was dus om aan te hou studeer en ’n loopbaan vir myself te bou.

Ek het van jongs af hierdie“ding”vir ongeregtigheid en mense wat nie raakgesien word nie in my gehad en toe besluit ek ek wil ’n joernalis word om aan sulke mense ’n stem te gee. Ek kon ook nie sien hoe ek ’n kind sou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related