Huisgenoot

’N SEISOEN VAN VYE

HOENDERBOUDJIES MET VINKEL EN VARS VYE

GENOEG VIR 4 PORSIES

MARINEER: 2 UUR

BEREIDING: 15 MIN.

GAARMAAK: 40 MIN.

◗ 1 kg hoenderboudjies
◗ 3 jong vinkelbolle (sowat 390 g), in dik skywe gesny en blare bewaar
◗ 8 knoffelhuisies, ongeskil, gekneus
◗ 2 e vars roosmarynblare
◗ 1 t suurlemoenskil, fyngerasper
◗ 90 g heuning
◗ 60 ml (4 e) olyfolie
◗ 30 ml (2 e) heuning, ekstra sout en peper
◗ 30 g babaroketblare
◗ 6 vars middelslagvye (sowat 360 g), middeldeur geskeur
◗ 30 ml (2 e) suurlemoensap

1 Meng die hoender, vinkel, knoffel, roosmaryn, skil, heuning en die helfte van die olie in ’n groot skottel. Bedek en verkoel 2 uur.

2 Voorverhit die oond tot 220 °C. Voer ’n groot oondbak met bakpapier uit.

3 Plaas die hoender, vinkel, knoffel en roosmaryn in ’n bak in ’n enkellaag; gooi die res van die marinade weg. Bedruip met ekstra heuning en geur met die sout en peper.

Rooster 40 min. terwyl jy dit af

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related