Kuier

Bak & BEDERF

LEMOENKOEK

Maak 1 dubbellaagkoek (standaardgrootte)

BESTANDDELE

Versiering (opsioneel)

½ koppie suiker
1½ koppies water
1 – 2 lemoene, in wiele gesny

Koek

115 g sagte botter
1¼ koppies suiker
4 eiers, geskei
1½ koppies koekmeel
¾ teelepel sout
½ koppie mielieblom (Maizena)
3 teelepels bakpoeier
½ koppie lemoensap
1 teelepel lemoenskil, gerasper

Versiersel

115 g botter
2 koppies versiersuiker (icing sugar)
1 eetlepel lemoenskil, gerasper
1 eiergeel
2 eetlepels lemoensap ’n Knippie sout

METODE

Versiering: Jy moet eers die versiering maak. Die skywe moet oornag uitdroog. Giet die suiker en water in ’n groot plat kastrol of pan en laat kook die mengsel terwyl jy af en toe roer om die suiker te laat oplos. Sit die lemoenskywe in die stroop en laat kook oor matige hitte vir so 20 minute. Draai die skywe af en toe om. Verlaag die hitte en kook vir 10 minute. Skep die lemoenskywe uit en sit dit op ’n draadrakkie op ’n bakplaat (gevoer met bakpapier). Laat staan oornag om droog te word. Bêre die stroop – jy kan later die koek met ’n bietjie daarvan bedruip.

Verroom die botter en suiker. Klits die eiergele

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related