Kuier

Spogkoeke VIR LENTE

SMULKOEK MET SITRUSSTROOP

Lewer 1 groot laagkoek

BESTANDDELE

3 koppies koekmeel
 1 teelepel bakpoeier
 1/2 teelepel sout
 250gbotter, teen kamer temperatuur
 2 koppiessuiker
 6 ekstragrooteiers
 1/4 koppie suurlemoensap fyngerasperde skil van 2 nartjies of 1 grootlemoen fyngerasperdeskilvan 1 suurlemoen
 7 koppie natural/plain yoghurt

Stroop

1 koppie lemoen- of nartjiesap
 ¼ koppie suurlemoensap
 ¼-1/3 koppie heuning of strooisuiker

Afronding

2 koppies klaar-bereide botter-icing
 gerasperde skil van 2 nartjies of lemoene

METODE

Voorverhit die oond tot 170°C. Bespuit 2 x 20 cmkoekpanne met kossproei en voer uit met bakpapier.

Koek

■ Sif die koekmeel, bakpoei er en sout saam in ‘n groot mengbak.

■ Verroom die botter en suiker tot lig en romerig.

■ Klits die eiers een-een by en klits goed ná elke byvoeging.

■ Klits die suurlemoensap, sitrusskil en jogurt by die eiermengsel in. Vou die droë bestanddele by die eiermengsel in en verdeel tussen die 2 panne.

■ Maak die beslag glad bo-op en bak so ‘n uur in die verhitte oond of tot ‘n toetspen skoon uit die middel van die koeke kom. Laat vir 10 minute afkoel en keer versigtig op ‘n draadrak uit. Laat dan heeltemal afkoel.

Stroop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related