Kuier

Kers- SOETGOED

IERSE KRISMISKOEKPOEDING

Genoeg vir 12

BESTANDDELE

1½ koppies ontpitte dadels, gekap
1¼ koppies ontpitte pruimedante (prunes), gekap
1½ koppies rosyne, effens gekap
1 koppie korente
¼ koppie sultanas
1 groot Granny Smith-appel, geskil, stronk
verwyder en gerasper
1½ koppies Ierse whiskey
1¼ koppies donkerbruinsuiker
185g sagte botter
3 eiers, effens geklits
½ koppie amandelmeel
1½ koppies koekmeel
1 teelepel fyn neutmuskaat (nutmeg)
½ teelepel gemmer
½ teelepel fyn naeltjies
½ teelepel koeksoda

METODE

Meng al die vrugte met 1 koppie van die whiskey in ’n groot mengbak, bedek dit met kleefplastiek en laat oornag staan by kamertemperatuur. Gooi die res van die whiskey saam met ½ koppie van die suiker in ’n kastrol. Verhit dit oor matige hitte en roer totdat die suiker opgelos het. Bring tot kookpunt. Haal die kastrol van die hitte af en laat staan vir ’n halfuur om af te koel. Klits die botter en suiker saam tot net-net gemeng. Voeg die eiers een vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related