Kuier

Feestelike EETGOED

GEMMERBROODMANNETJIES

Lewer ongeveer 36 koekies

BESTANDDELE

2⅓koppies koekmeel
 1 teeiepel koeksoda (bicarbonate of soda)
 1½ eetlepels gemmer
 ¾ koppie donkerbruinsuiker
 125g sagte botter
 1 eier
 ⅓ koppie gouestroop

METODE

Meng die koekmeel, koeksoda, gemmer, bruinsuiker en botter saam in ‘n menger totdat dit soos broodkrummels lyk. Voeg die eier en stroop by en meng totdat dit net-net ‘n deeg vorm. Halveer die deeg, bedek dit met kleefplastiek en sit dit in die yskas vir ongeveer ‘n uur. Rol die twee stukke deeg apart tussen twee velle bakpapier uit. Gebruik ‘n gemmermannetjievorm en druk die koekies uit. Pak die koekies ‘n entjie van mekaar af op bakplate wat met bakpapier gevoer is. Bak vir 12 – 15 minute in ‘n voorverhitte oond van 180 °C of tot goudbruin. Laat staan vir 10 minute op die bakplaat voordat jy die mannetjies op ‘n draadrak uitpak om verder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related