Kuier

Gebakte BEDERFIES

BLOUBESSIE-EN-KARRINGMELK-SCONES

Genoeg vir 8

BESTANDDELE

2 koppies bruismeel (self-raising flour)
3 eetlepels suiker + 1 eetlepel ekstra
’n Knippie sout
½ koppie botter, in blokkies gesny
1 koppie bloubessies (blueberries)
¾ koppie karringmelk
1 eierwit, liggies geklits

METODE

Meng die meel, suiker en sout in ’n mengbak. Vryf die botter by die meel mengsel in totdat dit soos broodkrum mels lyk. Roer die bloubessies en karringmelk by die mengsel totdat di bymekaarkom. Keer dit uit op ’n meelbe-strooide oppervlak en druk dit bymekaar. Sit die deeg op ’n gesmeerde bakplaa Maak ’n sirkel (2 cm dik) en sny dit in 8 ewe groot driehoeke. Verf dit met die eierwit en sprinkel die ekstra lepel suiker oor die scones. Bak vir 15 minute of tot goudbruin in ’n voorverhitte oond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related