Kuier

VAKANSIEKoekies

1 SJOK-KARAMELBROSBROOD IN LIPLEKKER LAE

Lewer 20-24 vierkante

BESTANDDELE

Brosbrood

200 g koekmeel
 30 g cocoa-poeier
 175 g ongesoute botter
 75 g strooisuiker

Karamel

150 g botter
 380 g kondensmelk
 100 g gouestroop

Sjokolade

300 g witsjokolade

METODE

Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer ’n 22 × 22 cm-bakpan en voer met bakpapier uit.

Brosbrood

■ Meng al die bestanddele met jou vingerpunte tot die mengsel soos broodkrummels lyk. Druk dit dan met die agterkant van ’n lepel in die bakpan vas.

■ Bak vir 15-20 minute in die oond tot goudkleurig en kompak. Haal die pan uit die oond en laat dan heeltemal afkoel.

Karamel

■ Meng al die bestanddele in ’n kastrol oor lae hitte tot die botter gesmelt het.

■ Roer die karamelmengsel elke paar minute tot dit dikker word en donkerder verkleur. Verwyder die mengsel van die hitte en giet oor die afgekoelde brosbrood.

■ Sit die pan vir 10 minute eenkant om verder af te koel voor jy dit vir 20-30 minute in die yskas sit om te verhard.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
Sitrus-sensasie
Genoeg vir 4-6 mense Tjops 4-6 varktjops 1 teelepel sout 2 teelepels varsgemaalde swartpeper 1 teelepel fyn koljander 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap fyngerasperde skil en sap van 1 suurlemoen 2 eetlepels olyfolie Mash 8 aartappels, geskil en
Kuier2 min read
Ouderdomsgepaste Dissipline
“Sodra die kleingoed in die eiewillige fase ingaan (so vanaf 14 maande tot twee jaar), kan ons hulle die grense begin leer van wanneer hulle ‘nee’ moet aanvaar,” meen Hettie. Ouers moet egter onthou dis belangrik vir kinders om dinge te verken en ont
Kuier1 min read
KYKNET&KIE DSTV-KANAAL 145
KykNET&kie is ’n verskeidenheidskanaal met outentieke kykgenot vir die hele gesin en eksklusiewe inhoud wat nog nooit vantevore gesien is nie. Moederhart, 13 Junie om 20:00 Kartal trek by die Karamaner kantoorgebou in. Aysun word siek op die boot. Di

Related