Huisgenoot

SKETSER VAN DIE SKURKE

SY IS ons “oë” in die hof: die een wat agter geslote deure sketse maak van mense wat in opspraakwekkende sake van verskriklike dinge aangekla is.

Sy was telkens daar om hulle in die hof te skets: Bill Cosby by sy verhoor vir onsedelike aanranding in 2018, die Mexikaanse dwelmbaas Joaquín “El Chapo” Guzmán by sy verhoor in 2019, die R&B-sanger R. Kelly toe hy in 2021 verhoor is op aanklag van sekshandel, en die gevalle rolprentbaas Harvey Weinstein toe hy verhoor is op aanklag van verkragting.

Die kunstenaar Jane Rosenberg en haar pastelkryte het onlangs ook ’n sitplek in die voorste ry gehad by nog ’n hofsaak wat die nuusopskrifte gehaal het: dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related