Huisgenoot

SY POPPIE GEKLINK

SY HET saam met Bill Clinton in privaat stralers gevlieg, partytjie gehou saam met Donald Trump en met prins Andrew en ander koninklikes gesosialiseer. Dekades lank was dít Ghislaine Maxwell se lewe. Maar nie meer nie.

Nou sit dié sosiale vlinder in die tronk – verhoorafwagtend op ’n rits ontstellende seksaanklagte – en baie ver verwyder van die hoë kringe waarin sy eens beweeg het.

Verlede jaar was haar ekskêrel Jeffrey Epstein in ’n soortgelyke situasie. Maar voor hy vir sy dade kon pa staan, het die veroordeelde pedofiel homself na bewering in sy sel om die lewe gebring. Nou is alle oë op Ghislaine, wat onlangs ná ’n dramatiese FBI-klopjag in hegtenis geneem is. Sy word daarvan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related