Huisgenoot

MY KYKIE IN VÉLE LEWENS

‘SOMS LOOP DIE STORIES VAN MY KARAKTERS PARALLEL MET MY EIE LEWE: DIE HARTSEER, DIE VREUGDE’

NOEM hom maar ’n verkleurmannetjie, spot die bebaarde rooikop – jy sal immers ver moet soek na ’n rol wat hy nog nié vertolk het nie.

Hy was al polisieman, speurder, joernalis en selfs ’n dokter. En dis net sy televisietitels, spog die akteur Gerald Steyn (32).

Want weg van die televisieskerms – of in die “regte lewe,” soos Gerald daarna verwys – het hy ook al vele titels beklee: intern, prokureur, kopieskrywer, akteur.

“Is dit nie wonderlik nie?” wil Gerald weet. “Ek kry ’n kykie in soveel lewens; ek hoef nooit net een ding te wees nie.”

En, wat loop voor? “Dis obvious,” sê hy met ’n grinnik. “Akteurwees, natuurlik!”

Ja, dis wonderlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related