Huisgenoot

HUISKOK, SLAAPKOK

DIT is skraps voor middernag toe die vrou in die video sleepvoet in die gang afstap. Sy gaan staan mompelend in die kombuis en swaai die yskasdeur oop.

Dan kyk sy met slaperige skrefiesoë na dit wat in die yskas is, haal ’n paar goedjies uit, sit dit op die kombuiskas en begin kos maak.

Eers maak sy ’n melkskommel met Marmite, dan garneer sy ’n ryskoekie met soppoeier.

Aardige kombinasies, inderdaad. ’n Mens sou dink die bekroonde televisiesjef en kosskrywer Errieda du Toit (65) weet presies wat sy in haar eie kombuis doen, maar in die video is sy nie eens bewus van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related