Huisgenoot

DEUR VUUR VERWOES

DIT was ’n lang en uitmergelende week. Konsultasies met kliënte, hofverskynings, die eindelose druk. Maar eindelik kan hy die deur van sy prokureursaak op Wellington agter hom toetrek en uitsien na ’n ontspannende naweek saam met sy gesin.

Eers gaan Ivan de Villiers soos gewoonlik sy dogter en haar kêrel by ’n tehuis vir gestremdes hier op die Bolandse dorpie oplaai. Hy onthou daar is beurtkrag geskeduleer vir daardie Vrydagaand, 31 Januarie, maar het reeds planne beraam. Soos dikwels tevore gaan hy en sy gesin gesellig tuis potjiekos maak.

Die volgende dag, Saterdag, sou hy en sy “skoonseun”, Dean Rabie (34), saam na die Superrugbywedstryd op sy groot televisiestel kyk. En hy sou sy dogter, Adri- Marie (37), leer wals vir hul tehuis se Valentynsdans oor twee weke.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related