Huisgenoot

JOU STERRE

STEENBOK

21 DESEMBER – 20 JANUARIE

Jy kan steeds nie bekostig om liefde as vanselfspre-kend te aanvaar nie, en vir eers moet jy moeite doen om dit te laat werk. As jy by tye voel jy wil besitlik of jaloers raak, moet jy jouself keer en probeer om niks te sê nie. As jy eensamer as gewoonlik voel, moet jy vertrou dit is net ’n tydelike situasie. Daar is werk wat gedoen moet word om jou geldsake te herstruktureer en aan die finansiële risiko’s wat jy vat. ’n Broer of suster kan tot jou redding kom.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 6, 12, 44, 11, 3

WAARHEDE OOR DIE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related