Idees

FLAN-PLAN

Maak: 1 flan (23 cm in deursnee)

Genoeg vir: 12

Bereidingstyd: 1 uur plus afkoeltyd (maak die flan die dag voor jy dit wil voorsit)

Oondtemperatuur: 180 ºC

♥ 1 vanieljepeul (of gebruik 5 ml vanielje-ekstrak; sien stap 3)♥ 750 ml volroommelk♥ 5 groot eiergele, plus 1 groot heel eier♥ 250 g strooisuiker♥ 125 ml room (of nog melk, indien verkies)♥ 60 g mielieblom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related