Idees

KOEKIES VIR KERSVADER

FEESTELIKE NEUTKOEKIES

Maak: omtrent 12 koekies

Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd

Baktyd: 15 minute

Oondtemperatuur: 180 ºC

♥ 100 g (250 ml) geblansjeerde amandels (of gebruik grondboontjies vir ’n meer ekonomiese opsie)
♥ 160 g (190 ml) suiker
♥ 270 g (500 ml) koekmeel
♥ 3 ml gemengde speserye
♥ 3 ml fyn kaneel
♥ 230 g (250 ml) botter
♥ 2 groot eiergele
♥ 65 g (125 ml) versiersuiker, vir oorsif
♥ 125 ml gladde kersie- of frambooskonfyt, sjokoladesmeer of karamelkondensmelk (Caramel Treat)

1 Rooster die neute in ’n droë pan tot dit liggies goudbruin is en laat dit heeltemal afkoel. Pols die neute saam met 60 ml suiker in ’n voedselverwerker tot dit nog effens grof is.

2 Meng die koekmeel, speserye en fyngekapte neute saam in ’n bak.

Klits die botter tot dit lig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related